Borge

RAAK BETROKKE

Wil jy of jou besigheid dalk as borg betrokke raak by Willem Postma? 

Ons sal dit ongelooflik baie waardeer! 

Kontak gerus ons bemarker, Benita Jacobs by bemarking@wpps.co.za of 076 059 1000

Willem Postma het verskeie bemarkingsgeleenthede en projekte waarby potensiële borge betrokke kan raak: 

  • Geleenthede 
  • Sportspanne 
  • Kultuurgroepe 
  • Infrastruktuur 
  • Algemene betrokkenheid 

Ons streef daarna om vir elke borg optimale teenprestasie te bied en ‘n gemeenskap van ondersteuning aan te moedig!

Bemarkingsbeampte

Vir enige navrae rakende bemarking, skakel asb vir

Benita Jacobs

bemarking@wpps.co.za

Ons Borge

Baie dankie aan ons huidige borge vir hul volgehoue ondersteuning.