Weekbriewe

Weekbrief: 2 Aug 2022

5 Augustus 2022 Gedagte vir die week: Ps 46:2 God is vir ons ‘n toevlug en ‘n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. algemeen Inligtingsaand oor angs Baie dankie aan elke ouer wat die nat koue weer trotseer het om na Janine Scholtz te kom luister. Ons waardeer dit en …

Weekbrief: 2 Aug 2022 Read More »

Weekbrief: 29 Julie 2022

29 Julie 2022 Gedagte vir die week: Ps 46:11 11Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde. algemeen Vrydag 5 Aug Skool verdaag om 12:00 vir die langnaweek.  Maandag is ‘n skole-vakansiedag. Veiligheid Leer asb u kinders padveiligheid.  Moet asb nie dat hulle oor die pad hardloop tussen …

Weekbrief: 29 Julie 2022 Read More »

Weekbrief: 22 Julie 2022

22 Julie 2022 Gedagte vir die week: Ps 145:3 Die Here is groot, al die mense moet Hom prys.  algemeen Welkom terug Dit is ‘n aangename, maar besige kwartaal.  In die besonder welkom aan ons nuwe leerders en hul ouers.  Mag julle gelukkige Possies wees. Dan ook ‘n baie spesiale welkom aan Juf Yolandi Kotzé …

Weekbrief: 22 Julie 2022 Read More »

Weekbrief: 10 Junie

10 Junie 2022 Gedagte vir die week: Ps 55:23 Werp jou las op die Here; Hy sal jou versorg, Hy sal nooit toelaat dat die regverdige wankel nie.   algemeen Eksamen Die eksamen is nou volstoom aan die gang, ouers moet asb toesien dat leerders goed voorberei. Vadersdagverkope Volgende week is vadersdagverkope.  Stuur gerus ‘n …

Weekbrief: 10 Junie Read More »

Weekbrief: 6 Junie

3 Junie 2022 Gedagte vir die week: Jos 1:9 Moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.” algemeen Eksamentye Woensdag 8 Junie – 7:30 tot 12:00 Vanaf Donderdag 9 Junie – 8:00 tot 12:00 Vanaf Woensdag 8 Junie kan die leerders met skoolsweetpakke of skooldrag skool …

Weekbrief: 6 Junie Read More »

Weekbrief: 27 Mei 2022

27 Mei 2022 Gedagte vir die week: Sef 3: 17 Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde.  Hy jubel en juig oor jou. algemeen Eksamen Die eksamenrooster en werksafbakening gaan vandag uit.  Weens die papiertekort agv die vloede in KZN sal die werksafbakening hierdie kwartaal ongelukkig net op Telegram, whatsapp …

Weekbrief: 27 Mei 2022 Read More »

Weekbrief: 20 Mei 2022

20 Mei 2022 Gedagte vir die week: 1 Joh 3:1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! algemeen Skoolbanke Daar is ou skoolbanke te koop @ R750 stuk.  Kontak Marie by die kantoor. Covid Kinders moet steeds maskers in die klasse dra.  Pak asb …

Weekbrief: 20 Mei 2022 Read More »

Weekbrief: 13 Mei 2022

13 Mei 2022 Gedagte vir die week: 1 Kor 13:13 En nou bly geloof, hoop en liefde, hierdie drie – maar die grootste hiervan is die liefde. algemeen Verlore klere en kosblikke As jy wonder waar jou kind se trui, sweetpak of kosblik is – dit is nie gesteel nie!  Dit lê waarskynlik, sonder ‘n …

Weekbrief: 13 Mei 2022 Read More »