KON JY DIE SPELFOUT KRY?
Willem Postma het ‘n splinternuwe webtuiste, maar ‘n stoute spelfout speel wegkruipertjie op een van die blaaie. Maak seker dat jy nie ‘n bladsy mis nie, want dit mag dalk nét wees waar hy skuil!
Kan jý hom kry? As jy die karnallie vind, vul die kompetisievorm op die webtuiste in en jy mag dalk R1 000 kontant wen! Dis só maklik, dis sommer kinderspeletjies!
Die wenner word op 6 Oktober op Willem Postma se sosiale mediablaaie aangekondig!
Bepalings en voorwaardes geld