Bemarking
RAAK BETROKKE
Wil jy of jou besigheid as borg by Willem Postma betrokke raak? Ons bied verskeie platforms om jou handelsmerk te bevorder deur middel van verskeie funksies en bemarkingsgeleenthede.
BORGE
Wil jy of jou besigheid dalk as borg by Willem Postma betrokke raak?
Ons sal dit baie waardeer. Kontak gerus ons bemarkingsbeampte, Benita Jacobs, by bemarking@wpps.co.za of 076 059 1000.
Willem Postma het verskeie bemarkingsgeleenthede en projekte waarby potensiële borge betrokke kan raak:
Geleenthede
Sportspanne
Kultuur
Infrastruktuur
Algemene Betrokkenheid
Bemarkingsbeampte
Vir enige navrae rakende bemarking, skakel vir Benita Jacobs
bemarking@wpps.co.za / 076 059 1000
Kontak ons gerus vir enige navrae
ONS BORGE
Willem Postma is dankbaar vir elke lid van die gemeenskap wat bankvas agter ons staan.
Dankie aan elke borg, ouer, adverteerder en onderwyser wat belê in ons kinders.
Ook ‘n spesiale dankie aan borge wat anoniem wil bly.
Tegniese foutjies glip soms in…
Sou jy sien hier kort ‘n borg, laat weet asseblief ons bemarker by 076 059 1000.
Cuberoo
CHECKERS
Skoolkoerant
TYRE MART
waterways
KONICA MINOLTA
Rugby
Deskpad
mtn
SECURIFORCE
TBS Bokers
j.l diy qualirt workmanship
Dup's towing
cohen advanced electrical
PNA
Huiswerkboek
triprod pets
PRELLER SQUARE SHOPPING CENTER
MEGA PAVE
CEMBRICK
ECONOFOODS
FIRST TECHNOLOGY
Kyle Lotter Biokineticists
HILLANDALE
VUMA-internet
Xpedient
MONDIA HEALTH
IGENIUM STUDIO
MRD DESIGN | PRINT | SIGN
Ontwerp & borde
nashua
Herholdt's Group
AUCOR
vanni vrystaat
fnb
Pick n Pay Preller
Hyundai
red oak
die mans-haarsalon
bossa bloemfontein
Opulentia
Bloem Hardchrome
northridge mall
bidvest
wiseman group
copper clover restaurant
Mc Donald's
wow scales
romans pizza
ARRIE NEL APTEEK
WIMPY
The Cadii Man
Sweat Gear
optimum
bmw
MEDICLINIC
PSG WEALTH
Callista Rame & Kuns
Stimulus Maksima!
Glazed donuts
Evangelies Gereformeerde Kerk
jewel craft
sunfire photography
vincimus
PPC
SKIPCOZA
Silovest
procon
construction
DR ELWIN MOESMAN
DR ELWIN MOESMAAN
fs apparel
fs apparel
dr pj liebenberg
dr pj liebenberg
PRISMA POSSIES
John-Henry Corbett & Reinette Weyers
BEFONDSING
Reinier Brönn
Argitek
Louis Badenhorst & Hermann Vlotman
Projek-
bestuur
Yolande van Vuuren
Grafiese ontwerp
Willemien Krüger
Ontwerp & Interieur
GEMEENSKAPSBETROKKENHEID
AWESUM SCHOOL NEWS
engo
sanbs
mycity
rosestad
pace foundation
POSSIE-PRESTASIE
Ons is trots op ons Possies wat op alle gebiede presteer. Ons wil graag erkenning gee vir hul harde werk. Hier volg die prestasieproses vir sosiale media asook erkenning tydens saalperiodes.
- Die betrokke onderwyser of aktiwiteitshoof voltooi die prestasievorm en reël dat ‘n foto geneem word.
- Die inligting word dan gestuur na prestasies@wpostma.com met die foto APART aangeheg (nie in die dokument nie). BELANGRIK: Die inligting kan nie op ‘n PDF wees nie, dit moet ge-“copy en paste” kan word.
- Buitesport: Ons verkies dat die prestasies ook as ‘n groep gestuur word en dat daar tydens die kompetisie ‘n groepfoto geneem word. Dit is egter ouers se eie verantwoordelikheid, mits die betrokke klub/organisasie voortou wil neem.
- Gebruik asseblief diskresie – verkieslik net uitsonderlike prestasies.
‘n E-pos met die foto asook die volgende inligting (in teks, nie foto / dokument nie) word gestuur na: prestasies@wpostma.com
- Kind se naam en van:
- Graad en klas:
- Sportsoort:
- Prestasie:
- By watter geleentheid of byeenkoms:
- Datum van prestasie:
- Klub / groep:
- Enige ekstra inligting:
- Beskrywing van foto wat op die e-pos aangeheg word: (indien dit ‘n groepfoto is gee asseblief al die name van links na regs)
FUNKSIES
Ons bied hoë gehalte funksies aan waarby borge goeie teenprestasie kan verkry.
Kontak ons gerus as jy deel van ons suksesverhaal wil word en saam met ons ‘n verskil in die gemeenskap wil maak.
Kontak gerus ons bemarkingsbeampte, Benita Jacobs, by bemarking@wpps.co.za of 076 059 1000.













